Think! Evidence

SO BET BULLE GESTERF: GEDENKBOEK VAN TEREGSTELLINGS VAN KAAPSE REBELLE EN REPUBLIKEINSE BURGERS TYDENS DIE ANGLOBOEREOORLOG 1899-1902

Show simple item record

dc.creator G.E. Visser
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:07:35Z
dc.date.available 2015-07-20T20:07:35Z
dc.identifier 10.5787/28-2-217
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/fe55eddb326249018aa666482f0109b7
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/7801
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/fe55eddb326249018aa666482f0109b7
dc.description <p>Soos die subtitel aandui, is hierdie publikasie 'n gedenkboek van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 deur die Britse militere owerhede tereggestel is. Dit is gebaseer op G. Jordaan se alombekende boek <em>Hoe </em><em>Zij </em><em>Stierven: Mededeelingen aangaande het einde dergenen. aan wien</em> <em>gedurende den laatsten oorlog. in de Kaap-Kolonie. het doodvonnis voltrokken </em>is wat in 1904 deur De Stem-Drukkerij, Burgersdorp uitgegee is. (HAUM het laasgenoemde werk in 1944 uit Nederlands na Afrikaans vertaal en onder die titel <em>So het hulle gesterf</em> gepubliseer.) Jordaan se werk is volgens die skrywers "steeds een van die betroubaarste verwysingsbronne" oor hierdie teregsteIlings, aangesien dit slegstwee jaar mi die oorlog geskryf is, "toe die gebeure nog vars in die geheue van familie en naasbestaandes was" (p. 11). Dit bestaan uit 'n versameling briewe en verteIlings wat Jordaan gepubliseer'het</p> <p>net soos hy dit van die familie en naasbestaandes van die tereggesteldes ontvang het, maar is nie 'n voIledige rekord van aIle teregsteIlings nie. Jooste en Oosthuizen het dus naas Jordaan se werk ook 'n wye verskeidenheid publikasies wat die afgelope eeu oor die Kaapse rebeIle verskyn het, geraadpleeg. Daarby het hulle taIle argiefstukke, foto's en geskrifte in argiefbewaarplekke, museums, biblioteke en privaat besit, asook vele inskripsies op monumente en grafstene tydens hul navorsing vir die boek ontgin. Die inhoud van die boek is in twee dele verdeel. Deel I handel oor teregstellings in Kaapland en Deel II oor teregstellings in die Boererepublieke. Die publikasie sluit 'n kaart van Suid-Afrika in, waarop aangedui word waar al die teregsteIlings plaasgevind het. Die werk word met talle foto's en sketse toegelig en deur bronverwysings ondersteun.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/217
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 28, Iss 2 (2012)
dc.subject Graham Jooste
dc.subject Abrie Oosthuizen
dc.subject J.P. van der Walt
dc.subject ISBN 0 7993 2557 0
dc.subject teregstellings in die Boererepublieke
dc.subject teregstellings in Kaapland
dc.subject Suid-Afrika
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title SO BET BULLE GESTERF: GEDENKBOEK VAN TEREGSTELLINGS VAN KAAPSE REBELLE EN REPUBLIKEINSE BURGERS TYDENS DIE ANGLOBOEREOORLOG 1899-1902
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account