Think! Evidence

OP DIE WYSE VAN VADER JAKOB

Show simple item record

dc.creator Editorial Team Militaria
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:07:38Z
dc.date.available 2015-07-20T20:07:38Z
dc.identifier 10.5787/8-4-770
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/fcab570d9d3a49e99ebe9a5b9b81519c
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/7810
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/fcab570d9d3a49e99ebe9a5b9b81519c
dc.description Broeder Andrew, 'n bekende evangel is, het by geleentheid Suid-Afrikaners beskuldig dat hulle 'slaap'; dat Suid-Afrika 'slaap'. In die verhaal Exodus skets die skrywer die ontnugtering van die Joodse kinders wat die hel van die Duitse konsentrasiekampe beleef het. Hy merk ook op dat die oorgrootte meerderheid volwassenes meen dat rampe en teenspoed hulle nie sal tref nie maar eerder iemand anders - hierdie Joodse kinders het egter die teendeel beleef. In hierdie twee stellings Ie die hele tragiek van die situasie waarin Suid- Afrika hom tans bevind. Tye is besig om te verander: die felheid van die aanslag op Suid-Afrika neem toe maar ons 'slaap', gesus deur die geloof dat die gevaar ver van ons af is - op ons grense maar nie hier by ons; in ons mooi land waar drinkwater skoon is, waar 'n mens nog vry kan asemhaal en waar witbrood klaar gesny verkoop word nie. Voorwaar, 'n skreiende teenstelling met die beeld van die Joodse kinders wat reeds op 'n jeugdige leeftyd, ontnugter is.
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/770
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 8, Iss 4 (2012)
dc.subject Suid-Afrika 'slaap'
dc.subject John Burke
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title OP DIE WYSE VAN VADER JAKOB
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account