Think! Evidence

DIE ROL VAN DIE EERSTE SUID-AFRIKAANSE INFANTERIEDIVISIE TYDENS DIE GEVEGTE BY EL ALAMEIN, JULIE TOT NOVEMBER 1942

Show simple item record

dc.creator C.J. Jacobs
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:16Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:16Z
dc.identifier 10.5787/22-4-320
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/d1d4d359f03e4591ae3bf5d2966039a9
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8093
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/d1d4d359f03e4591ae3bf5d2966039a9
dc.description <p><em>DEEL II: TWEEDE SLAG VAN EL ALAMEIN, </em>23 <em>OKTOBER - </em>5 <em>NOVEMBER 1942.</em></p> <p>Teen die einde van Julie 1942 het 'n tydelike skaakmatsituasie in die oorlog in Noord-Afrika ontstaan. Genl. C.J.E. Auchinleck, gesamentlik in bevel van die Britse magte in die Midde Ooste en die 8ste Leër in Egipte, het laasgenoemde by EI Alamein tot die verdediging laat oorgaan en die opponerende magte het begin voorberei vir die volgende rondte. Aan Britse kant is Augustus gekenmerk deur groot veranderings. Premier Winston Churchill se ongeduld met die situasie alhier het 'n breekpunt bereik. Verskille tussen hom en Auchinleck het uiteindelik daartoe gelei dat die hele bevelstruktuur van die Britse magte onder 'n nuwe bestuur geplaas is. Die pos van bevelvoerder in die Midde-Ooste is gegee aan genl. Sir Harold Alexander en It.-genl. Strafer Gott sou bevel van die 8ste Leër oorneem. Sy oorlye, nadat sy vliegtuig afgeskiet is, het egter meegebring dat die verantwoordelikheid op die skouers van It.-genl. Bernard Montgomery sou rus. Lt.-genl. Oliver Leese het die bevelvoerder van die 30ste Korps en It.-genl. Brian Horrocks die van die 13de Korps geword. Ironies genoeg moes Churchill toegee aan Montgomery presies oor dit waaroor hy van Auchinleck ontslae geraak het. Dit was om nie reeds in Augustus 'n nuwe Britse offensief te loods nie totdat versterkings en veral opleiding van die 8ste Leër 'n gedugter mag gemaak het. Dit het beteken dat Rommel kans gekry het om nog een maal na die Nyldelta te probeer deurbreek.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/320
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 22, Iss 4 (2012)
dc.subject EI Alamein
dc.subject Genl. C.J.E. Auchinleck
dc.subject genl. Sir Harold Alexander
dc.subject It.-genl. Strafer Gott
dc.subject Premier Winston Churchill
dc.subject It.-genl. Bernard Montgomery
dc.subject Lt.-genl. Oliver Leese
dc.subject Midde-Ooste
dc.subject 8ste Leër
dc.subject 30ste Korps
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title DIE ROL VAN DIE EERSTE SUID-AFRIKAANSE INFANTERIEDIVISIE TYDENS DIE GEVEGTE BY EL ALAMEIN, JULIE TOT NOVEMBER 1942
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account