Think! Evidence

Nederlandse "Springbokke" en die Brigade. 'n Bydrae tot die geskiedenis van die "Koninklijke Nederlandsche Brigade 'Prinses Irene' "

Show simple item record

dc.creator Jan Ploeger
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:17Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:17Z
dc.identifier 10.5787/3-4-941
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/d049a4d58f8d424e92fb11f20bebf7bd
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8101
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/d049a4d58f8d424e92fb11f20bebf7bd
dc.description <p>In die nag van 9 op 10 Mei 1940 het, terwyl twee groot Duitse leërs die Nederlandse oosgrens oorskry en formasies Duitse militêre vliegtuie doelwitte op Nederlandse grondgebied begin bestook, die Tweede Wêreldoorlog vir die toenmalige Nederlandse koninkryk in Europa begin.</p><p> </p><p>Die Nederlandse landmag, soos gemobiliseer in 1940, het uit vier leerkorpse, elkeen van twee divisies, bestaan. Indien'n paar kleiner onderdele van die toenmalige Nederlandse landmag bu'ite beskouing gelaat word, het hierdie troepe op 10 Mei 1940 teenoor twee-en-twintig Duitse divisies, ondersteun deur twee luglandingsdivisies, te staan gekom. Weliswaar het 'n deel van die genoemde Duitse divisies, nadat hulle in die provinsie Limburg eers die Nederlands-Duitse en vervolgens die Belgies-Nederlandse grens oorgesteek het, teen Belgie begin optree, maar andersyds het twee van die vier Nederlandse leerkorpse prakties nie aan gevegte deelgeneem nie. Ookal omdat die Duitse vuurkrag en bewapening aanmerklik beter as die Nederlandse was, was die stryd kortstondig.</p> Op 15 Mei 1940 het die Nederlandse opperbevelhebber, genl. H. G. Winkelman, die kapituIasievoorwaardes te Rijsoord, naby Rotterdam, onderteken, met die verstandhouding dat die stryd in die provinsie Zeeland nie as geeindig beskou is nie. Daar het die stryd tot 19 Mei 1940 voortgewoed.
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/941
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 3, Iss 4 (2012)
dc.subject Tweede Wêreldoorlog
dc.subject genl. H. G. Winkelman
dc.subject Nederlandse landmag
dc.subject Duitse leërs
dc.subject 15 Mei 1940
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title Nederlandse "Springbokke" en die Brigade. 'n Bydrae tot die geskiedenis van die "Koninklijke Nederlandsche Brigade 'Prinses Irene' "
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account