Think! Evidence

Historiese oorsig van die ontstaan en ontwikkeling van die militêre lugvaart en die selfstandige lugmagte

Show simple item record

dc.creator H.J. Botha
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:32Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:32Z
dc.identifier 10.5787/2-1-970
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/b43f8c6db7bf47c88bcdd49f4c2f8866
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8290
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/b43f8c6db7bf47c88bcdd49f4c2f8866
dc.description Vir eeue het die wereld net twee soorte oorloe geken - die op land en die ter see. Teen die tweede helfte van die 18de eeu is egter ook die lugruim vir oorlogvoering aangewend. In die verband word aan die ,gebruik van ballonne ter ondersteuning van die landoorlog gedink. Die Franse Leer het reeds so vroeg as 1789 'n ballonkorps gehad en in 1849 is die eerste bomaanval in die geskieden;'Jj deur Oostenryk, met behulp van 'n onbemande bailon, teen Venesie geloods. Die belangrikste vroeetydse aanwending van ballonne in oorlogsvoering was egter gedurende die jare 1862-1863 tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en gedurende die Frans-Pruisiese Oorlog (1870-1871). Taktiese lugoperasies is dus die oudste vorm van militere lugvaart en aangesien dit ter ondersteuning van sekere leerfunksies aangewend is. is die krygsmiddel ter uitvoering hiervan dan ook by die leer ingedeel.
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/970
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 2, Iss 1 (2012)
dc.subject ontstaan van die militere lugvaart
dc.subject Engeland
dc.subject Duitsland
dc.subject U.S.S.R.
dc.subject V.S.A.
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title Historiese oorsig van die ontstaan en ontwikkeling van die militêre lugvaart en die selfstandige lugmagte
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account