Think! Evidence

Pirrhiese Oorwinning: Die Oorlog in Kosovo

Show simple item record

dc.creator Ingrid Scholtz
dc.creator Leopold Scholtz
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:35Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:35Z
dc.identifier 10.5787/29-0-190
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/ad1f8152647f4d93a2696e15055522ff
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8335
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/ad1f8152647f4d93a2696e15055522ff
dc.description <p>Net soos elke historiese gebeurtenis is elke oorlog uniek. Tog vertoon die oorlog in Kosovo soveel eienskappe wat totaal afwyk van feitlik elke vorige oorlog in die geskiedenis dat dit die moeite kan loon om dit van nader te bekyk.</p> <p>So was daar min oorloe - dalk geen enkele - wat in soveel omstredenheid ontvang en gebore is en so 'n enorme openbare debat (en veral kritiek) uitgelok het. Die uitlating van die Britse krygshistorikus Alistair Home is tipies van die fiole van toom wat wereldwyd oor die hoofde van die beplanners en uitvoerders van Operasie Allied Force uitgestort is: "Like many people of my generation who know Yugoslavia, the past two months have made me utterly miserable. As a military historian having written about many wars, and served in one, I cannot recall any campaign that I have disliked so much.")</p> <p>Dit was die eerste oorlog in die ganse geskiedenis wat (in elk geval aan Navo se kant) nie soseer om redes van harde strategiese eiebelang gevoer is nie, maar om 'n "sagle" rede soos <em>menseregte. </em>En dit het aanleiding gegee tot 'n nuwe intemasionale politieke leer op grond waarvan sekere groot moondhede hulle nou die reg toe-eien om in die binnelandse aangeleenthede van soewereine state in te gryp wanneer menseregte verkrag word. Op operasionele vlak was dit die eerste oorlog in die geskiedenis waar die finale uitklophou nie deur 'n grondoffensief gegee moes word nie, waar die wenners feitlik uitsluitend op lugaanvalle staatgemaak het, en waar die wenners geen enkele ongeval in gevegte gely het nie.</p> <p>Dis ook duidelik dat die oorlog 'n fundamentele keerpunt in die na-Koue-Oorlogse geskiedenis beteken. Trouens, 'n mens kan redeneer dat dit die <em>einde </em>van die na-Koue- Oorlogse era was en die begin van 'n nuwe, nog ondefinieerbare historiese fase ingelui het. Die feit, so sal ons verder sien, was een van die belangrikste redes.waarom die oorlog die katalisator geword het om Rusland en China drasties van die Weste te vervreem.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/190
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 29, Iss 0 (2012)
dc.subject Die Oorlog in Kosovo
dc.subject Operasie Allied Force
dc.subject Yugoslavia
dc.subject menseregte
dc.subject die na-Koue- Oorlogse era
dc.subject Rusland
dc.subject China
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title Pirrhiese Oorwinning: Die Oorlog in Kosovo
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account