Think! Evidence

Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals

Show simple item record

dc.creator Dirk Marais
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:42Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:42Z
dc.identifier 10.5787/20-4-352
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/a1a2b3be0eeb4da6a6db58e0c5c607a6
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8409
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/a1a2b3be0eeb4da6a6db58e0c5c607a6
dc.description <p>Mens hoor nie meer so dikwels soos vroeer dat iemand met sy of haar provinsiale herkoms spog nie. Wat egter wei voorkom is dat iemand wat uit gelukkigheid en tevredenheid uitbundig raak, sommer maklik, en sonder vrees vir aanstoot gee, "VRYSTAAT(!)" sal uitgil, of so 'n persoon nou 'n Vrystater is of nie. Sulke uitroepe word sonder uitsondering gelate as prettigheid aanvaar, selfs op Nuweland en Ellispark.</p> <p>Hoewel Vrystaters oor die algemeen, miskien met uitsondering van 'n paar dinge soos rugby, nie geneig is om hulle provinsiale beuels te blaas nie, is hulle soms soos weerlig en word hulle raakgesien vanweë hulle besondere prestasies op vele terreine van die samelewing, veral as diplomate in die algemeen en soldate in die besonder.</p> <p>Die Vrystaat se mans speel naamlik 'n merkbaar groter rol in die SA Weermag as wat algemeen besef word. 'n Ontleding van die aantal Vrystaters wat byvoorbeeld- tot topbestuursvlak gevorder het bring interessante feite aan die lig.</p> <p>Dit is veral in die SA Leër dat die Vrystaters nog steeds hulle merk maak. Van die 28 dienende Leërgeneraals is 7 Vrystaters. Dus 25%.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/352
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 20, Iss 4 (2012)
dc.subject SA Weermag
dc.subject Vrystaat se mans
dc.subject Leërgeneraals
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account