Think! Evidence

'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'

Show simple item record

dc.creator Jan Ploeger
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:49Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:49Z
dc.identifier 10.5787/12-3-615
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/939eb89efee941639a37d50150d7819f
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8498
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/939eb89efee941639a37d50150d7819f
dc.description Hierdie werk, wat deur 'n jong akademikus geskryf is, sal aan die verwagtings van hulle teleurstel wat 'n wetenskaplik-verantwoorde militêre- historiese publikasie verwag. Dit was nie die doel wat die outeur beoog het nie. Hy wou, omdat hy getref was deur die mate van onbekendheid in sy land aangaande die deelname van Rhodesië aan die Eerste Wêreldoorlog, daardie leemte op 'n populêre wyse aanvul. Sover afgelei kan word het hy beskikbare argiewe en die dagbladpers van die jare 1914- 1918 met vrug geraadpleeg en verwerk. Waarin hy veral geslaag het, is sy lewendige verhaaltrant wat die leser in sy verbeelding terugvoer na gebeurtenisse wat vandag grotendeels vergeet is, na persoonlike ervarings van deelnemers aan die uitputtingsoorlog in die destydse bosoorlog in Oos-Afrika en die worstelinge in die loopgrawe aan die wesfront in Europa. Dit is 'n boek vol atmosfeer en wisselende stemmingsbeelde, politiek en militer aan die tuisfront, militer aan die onderskeie fronte waar Rhodesiers geveg het.
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/615
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 12, Iss 3 (2012)
dc.subject Peter McLaughlin
dc.subject Books of Zimbabwe
dc.subject Rhodesië
dc.subject Eerste Wêreldoorlog
dc.subject bosoorlog in Oos-Afrika
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title 'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account