Think! Evidence

UITDAGINGS AAN DIE LEIERSKADER VIR DIE ONTWIKKELING VAN DIE MENSEKRAGTE VAN DIE SA WEER MAG VIR DIE JAAR 2000 PLUS

Show simple item record

dc.creator R Eberlein
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:51Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:51Z
dc.identifier 10.5787/21-4-337
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/90b6d37ae7a545a4a89f4eda2a89ec84
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8518
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/90b6d37ae7a545a4a89f4eda2a89ec84
dc.description <p>Die leier in die SA Weermag (SAW) verkeer werklik in 'n bevoorregte posisie. Met leiers word bedoel persone op veral die middelbestuurs- en toesighouersvlakke, hetsy offisier, adjudant-offisier of onderoffisier. Nie alleen staan hy midde-in seker die opwindendste tydperk in die geskiedenis van ons land nie, maar daarby het hy die voorreg om deel te neem aan die veranderings en uitdagings, wat gestalte sal gee aan die SAW van die jaar 2000 plus. Hy het ook die geleentheid om tot die vorming van die enkel belangrikste faktor van die SAW van daardie tyd: die mens, by te dra.</p> <p>Dit is onnodig om in besonderhede die verrykende veranderings van die jaar 1990 uiteen te sit. Veranderings soos die wat strek vanaf die Staatspresident se verklarings van 2 Februarie 1990, na onderhandelings waarop die toekoms van die Republiek berus, tot stakings, omus en onlus wat blykbaar orals uitbreek, om van die verwikkelinge in die Midde-Ooste nie eens te praat nie! Die massamedia propageer elke dag hulle weergawes daarvan. Dit is seker voldoende om te se dat die Sjinese vloek: "Mag u in interessante tye leef" uiters toepaslik is.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/337
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 21, Iss 4 (2012)
dc.subject VEELVOUD VAN UITDAGINGS
dc.subject Interaksie tussen Organisasie en Omgewing
dc.subject Bevolkingsaanwas en die Arbeidsmag
dc.subject Ekonomiese Realiteite en Produktiwiteit
dc.subject Politieke Verandering
dc.subject FAKTORE IN DIE SA WEERMAG WAT DIE WERKSOMGEWING RAAK
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title UITDAGINGS AAN DIE LEIERSKADER VIR DIE ONTWIKKELING VAN DIE MENSEKRAGTE VAN DIE SA WEER MAG VIR DIE JAAR 2000 PLUS
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account