Think! Evidence

ENKELE FASETTE VAN DIE PROBLEMATIEK VAN DIE AKADEMIKUS BY DIE SKRYF VAN SUID-AFRIKAANSE KONTEMPORÊRE MILITÊRE GESKIEDENIS

Show simple item record

dc.creator Leo Barnard
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:58Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:58Z
dc.identifier 10.5787/22-4-322
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/81756d23893e42eb9b19cfa78d9734cc
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8616
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/81756d23893e42eb9b19cfa78d9734cc
dc.description <p><strong>INLEIDING</strong></p> <p>Teen die middel van die jaar 1989 is die vyandelikhede hoofsaaklik tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en SWAPO se Plan-vegters in noord Suidwes-Afrika en suid-Angola amptelik gestaak. Dit het die einde gebring aan 'n "oorlog" wat vir 23 jaar in hierdie teater geheers het. Vanaf die eerste skermutselings by Ongulumbashe in Oos-Ovambo op 26 Augustus 1966, het die lae intensiteitoorlog vir 'n verdere byna twee en 'n halwe dekade lank gewoed.</p> <p>Dit is gedurende hierdie periode dot die inwoners van Suid-Afrika in die meeste gevalle weinig kennis van gebeure in die sogenaamde "bosoorlog" gedra het. Die allerstrengste geheimhouding, selfs deur middel van die aflê van verskeie verklorings en ede is gehandhaaf in 'n poging om 'n sluier oor optredes te trek. Geen wonder dot in die persberigte van die tyd die standaardverklaring in byna elke geval die volgende was nie: "Kav. X het in die operasionele gebied gesneuwel." of "uit die operasionele gebied word berig ..... "</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/322
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 22, Iss 4 (2012)
dc.subject Suid-Afrikaanse Weermag
dc.subject SWAPO se Plan-vegters
dc.subject noord Suidwes-Afrika
dc.subject suid-Angola
dc.subject Ongulumbashe
dc.subject Oos-Ovambo
dc.subject 26 Augustus 1966
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title ENKELE FASETTE VAN DIE PROBLEMATIEK VAN DIE AKADEMIKUS BY DIE SKRYF VAN SUID-AFRIKAANSE KONTEMPORÊRE MILITÊRE GESKIEDENIS
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account