Think! Evidence

The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement

Show simple item record

dc.creator T.G Neethling
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:08:59Z
dc.date.available 2015-07-20T20:08:59Z
dc.identifier 10.5787/27-1-224
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/7d956553ef7f4b3ca456a34a82a66d0d
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8632
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/7d956553ef7f4b3ca456a34a82a66d0d
dc.description <p>Suid-Afrika het in die afgelope tyd om meer as een rede toenemend by politiekdiplomatieke vredesinisiatiewe betrokke geraak. Op die militêre terrein is die Suid- Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) eweneens besig met voorbereidings om op multilaterale grondslag aan toekomstige vredesondersteunde operasies deel te neem. Met die oog op sodanige deelname is die SANW tans besig om in samewerking met buitelandse weermagte aandag te skenk aan 'n grondslag vir gesamentlike optrede. Selfs meer betekenisvol is Suid-Afrika se ontwikkelende politieke en diplomatieke status in Suider-Afrika en die koordinering van inisiatiewe om 'n gemeenskaplike veiligheidsbenadering op die sub-kontinent te bevorder. In die opsig speel die land 'n belangrike rol in pogings om 'n nuwe veiligheids- en verdedigingsprofiel in Suider-Afrika te laat vorm aanneem.</p> <p>In die lig van toenemende verwagtinge wat met betrekking tot vredesinisiatiewe aan Suid-Afrika gestel word, asook in die konteks van die uitdagings enrisikos wat vredesondersteunde operasies inhou, spreek dit vanself dat enige toekomstige deelname daaraan met omsigtigheid oorweeg moet word. Verskeie politieke en operasionele oorwegings moet in die verband in aanmerking geneem word. Wat dit betref, is die Departement van Verdediging skynbaar deeglik onder die indruk van die politieke en militêre dinamiek van vredesondersteunende operasies, asook die onervarendheid van die SANW in die opsig. Gevolglik is bepaalde parameters, riglyne en selfs voorwaardes vir deelname aan sodanige operasies uitgestippel. As sodanig is daar klaarblyklik 'n besef dat die land op 'n verantwoordelike wyse en langs die weg van 'n bepaalde proses daarby betrokke behoort te raak.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/224
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 27, Iss 1 (2012)
dc.subject The South African Military and Peace Support Operations
dc.subject Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
dc.subject United Nations (UN)
dc.subject the Organisation of African Unity (OAU)
dc.subject the Southern African Development Community (SADC)
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account