Think! Evidence

DIE REPUBUEK VAN SUID-AFRIKA IN 'N VERANDERDE WÊRELD VAN DIE TAGTIGER JARE

Show simple item record

dc.creator Editorial Team Militaria
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:09:04Z
dc.date.available 2015-07-20T20:09:04Z
dc.identifier 10.5787/8-2-788
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/740e9a8238024c5982e11862e72db0c3
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/8695
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/740e9a8238024c5982e11862e72db0c3
dc.description In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebring moes word, het daarin gele dat die Kommuniste en Afrikastate dit wou bewerkstellig deur geweld, terwyl die Republiek se Tweede wêreldoorlog se bondgenote dit deur middel van onderlinge kommunikasie wou bewerkstellig. Vir die tagtiger jare bly die metodiek van die Kommuniste en Afrikastate dieselfde, terwyl, met die Verenigde State van Amerika se nuwe Carter-administrasie aan die voorpunt, daar by die Weste 'n dramatiese verandering ingetree het. Dit is hierdie verandering wat vir die Republiek 'n totaal veranderde wêreld skep en wat 'n meer noukeurige ontleding regverdig.
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/788
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 8, Iss 2 (2012)
dc.subject Republiek van Suid-Afrika
dc.subject Kommuniste
dc.subject Afrikastate
dc.subject swart meerderheidsregering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title DIE REPUBUEK VAN SUID-AFRIKA IN 'N VERANDERDE WÊRELD VAN DIE TAGTIGER JARE
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account