Think! Evidence

SUID-AFRIKAANSE STAATS- en STAATSONDERSTEUNDE MILITÊRE GESKIEDSKRYWING (1924-1987)

Show simple item record

dc.creator Jan Ploeger
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:09:30Z
dc.date.available 2015-07-20T20:09:30Z
dc.identifier 10.5787/19-4-374
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/3b3f63df00104590b5357845376e9b86
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/9046
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/3b3f63df00104590b5357845376e9b86
dc.description <p>In sy eenvoudigste vorm is geskiedenis uitgedrukte herinneringe aan die verlede wat uit die menslike behoefte aan kennis van die oorsprong van dinge voortspruit. Hierdie uitgedrukte herinneringe is mondeling of skriftelik oorgedra. Reeds in die vyfde eeu voor Christus het die Griekse geskiedskrywer Thucydides (omstreeks 471 v Chr - omstreeks 400 v Chr.), met betrekking tot sy weergawe van die Peloponesiese oorlog (431 v Chr - 404 v Chr.) doelbewus daarna gestrewe om - sover dit moontlik was – die gesketste gebeurtenisse waarheidsgetrou weer te gee.</p> <p>In hierdie opsig het hierdie vroeë geskiedskrywer reeds met faktore soos die drang na objektiwiteit, sowel as met vermydelike en onvermydelike gevoelens van subjektiwiteite te kampe gekry.</p> <p>Die geskiedskrywers wat in die loop van die eeue eerlik teenoor hulle self, die beskikbare boustowwe en die toekomstige lesers sou staan het weliswaar steeds meer en meer besef dat dit onmoontlik was, en nog steeds is, om volslae objektief te wees. Onder die besef moet daar ewenwel terselfdertyd voortdurend na gestrewe word om die hoogste graad van objektiwiteit en die waarheid te verwesenlik.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/374
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 19, Iss 4 (2012)
dc.subject uitgedrukte herinneringe aan die verlede
dc.subject menslike behoefte aan kennis
dc.subject Thucydides
dc.subject die drang na objektiwiteit
dc.subject eerlik teenoor hulle self, die beskikbare boustowwe
dc.subject die hoogste graad van objektiwiteit
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title SUID-AFRIKAANSE STAATS- en STAATSONDERSTEUNDE MILITÊRE GESKIEDSKRYWING (1924-1987)
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account