Think! Evidence

V.I. Romeiko Gurko: Van militêre attaché tot generaal aan die Oosfront

Show simple item record

dc.creator C. De Jong
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:09:39Z
dc.date.available 2015-07-20T20:09:39Z
dc.identifier 10.5787/21-1-351
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/26a27a3ddf7d4b92bd92476f774e4c05
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/9182
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/26a27a3ddf7d4b92bd92476f774e4c05
dc.description <p>Van al die militêre attachés wat die Anglo-Boereoorlog aan Britse en Republikeinse kant gedien het, was die Rus V.I. Romeiko Gurko die militêr wat in sy latere lewe die hoogste rang bereik het. In die Eerste Wêreldoorlog was hy tydelik Hoof van die Generale Staf aan die front in Oos-Europa. Sy loopbaan was net so indrukwekkend as die van sy vader, losef Vladimirovich Romeiko Gurko. Laasgenoemde is in 1828 gebore te Mohilev, het in 1846 sy graad behaal aan die militêre kollege, "Corps of Pages", en as husaar in die keurkorps die keiserlike garde gedien. Hy het bestuursposte van belang beklee en hom onderskei in die Russies-Turkse oorlog, 1877 - 78. Hy voer die ruitery aan tydens die langdurige beleg van die stad Plevna in Bulgarye. Hy trek met 70 000 soldate in Desember 1877 oor die Balkanberge. Dit was winter en die tog was baie moeilik, vergelykbaar met Napoleon se tog oor die Alpe. Hy het daarna die Turke 'n paar maal verslaan en Adrianopel beset. Na die oorlog was hy onder meer goewerneur van enkele groot stede. By sy aftrede in 1894 is hy tot veldmaarskalk bevorder. Hy sterf in 1901. Voorwaar 'n mooi loopbaan, maar sy tweede seun, Vassilii, sou nie by hom agterstaan nie.</p> <p>Vassilii (Engels: Basil) losefovich Romeiko Gurko is gebore op 20 Mei (Russiese datum 8 Mei) 1864 en het in 1885 sy graad behaal aan die militêre kollege ("Corps of Pages") en in 1892 aan die akademie van die Generale Staf sy kwalifikasie behaal. Hy was vlot in Engels, Frans en Duits. In 1899 word hy luitenant-kolonel by die kavallerie.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/351
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 21, Iss 1 (2012)
dc.subject V.I. Romeiko Gurko
dc.subject Vassilii Iosefovich Romeiko Gurko
dc.subject militêre kollege ("Corps of Pages")
dc.subject Anglo-Boereoorlog
dc.subject Generale Staf
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title V.I. Romeiko Gurko: Van militêre attaché tot generaal aan die Oosfront
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account