Think! Evidence

DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (III)

Show simple item record

dc.creator L. Du Plessis
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:09:40Z
dc.date.available 2015-07-20T20:09:40Z
dc.identifier 10.5787/5-2-886
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/251fc566e91e4d60929d3ec75b226bed
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/9191
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/251fc566e91e4d60929d3ec75b226bed
dc.description <p><strong>Die vyand is mislei en verras</strong></p>Die vraag is dikwels gestel waarom die Italiaanse lugmag geen rol gespeel het om die aanmars teen Suid-Abessinië en die aanvalle op die voorposte te stuit nie. Behalwe die feit dat die Italianers nie onmiddellik van die aanmars geweet het nie, het die Hertog van Aosta in 'n rapport aan die Italiaanse weermagshoofkwartier in Rome te kenne gegee dat die lugmag nie kon optree nie weens 'n tekort aan vliegtuie. In die lig van die sterk lugmagbasisse na aan die buiteposte, by Neghelli en Yavello, is hierdie rede myns insiens nie meor as 'n minder geloofwaardige verskoning nie. Die Suid-Afrikaanse lugmag, wat boonop in 'n vyandelike lugruim moes beweeg, het vyandelike basisse getakel met slegs enkele vliegtuie - soms met net een. Die waarheid is eerder dat die Italiaanse inligtingsdiens op 'n verkeerde voet gevang is en dat die beskikbare lugmag en landmagte onvoorbereid en ongemotiveerd was om die koppige Springbokaanmars te stu it. 1 SA Divisie het hulle mislei om te glo alles is veilig en daarna drie buiteposte binne twee dae platgeloop.
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/886
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 5, Iss 2 (2012)
dc.subject Italiaanse lugmag
dc.subject Suid-Abessinië
dc.subject Hertog van Aosta
dc.subject Suid-Afrikaanse lugmag
dc.subject 31 Januarie 1941
dc.subject Suid-Afrikaanse brigades
dc.subject Maj C. J. Venter
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (III)
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account