Think! Evidence

BRITSE FORTIFIKASIES IN DIE ANGLO-BOEREOORLOG (1899 - 1902)

Show simple item record

dc.creator G.E. Visser
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:09:54Z
dc.date.available 2015-07-20T20:09:54Z
dc.identifier 10.5787/28-1-206
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/0c06acaf355b436db81a2e671577be6e
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/9384
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/0c06acaf355b436db81a2e671577be6e
dc.description <p>Hierdie publikasie is gebaseer op JL. Hattingh se MA-verhandeling (DOYS, Nov. 1996) getiteld <strong>Die Britse blokhuisstelsel</strong> <strong>tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. </strong>Luidens die voorwoord, is die verhandeling egter vir publikasiedoeleindes geheel en al deur prof. A. Wessels, wat as studieleier vir die verhandeling opgetree het, verwerk.</p> <p>Die publikasie beslaan sewe hoofstukke. Hoofstuk 1 verskaf 'n historiese oorsig van die ontstaan en ontwikkeling van militêre fortifikasies van die Romeinse tydperk af tot vandag. Hoofstuk 2 handel oor die redes vir die oprigting van die fortifikasies, hoofstuk 3 oor die verskillende tipes blokhuise en hoofstuk 4 oor die oprigting van die blokhuislinies. Hoofstuk 5 bied 'n bespreking van die lewe in die blokhuise, terwyl hoofstuk 6 'n uiteensetting van die Britte se strategiese en taktiese aanwending van die blokhuislinies gee. In die slothoofstuk, hoofstuk 7, word die blokhuisstelsel as krygsmaatreël geëvalueer, onder meer aan die hand van die sogenaamde "beginsels van oorlogvoering" wat teen die einde van die 19de eeu gegeld het.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/206
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 28, Iss 1 (2012)
dc.subject Die Britse blokhuisstelsel tydens die Anglo-Boereoorlog
dc.subject ontstaan en ontwikkeling van militêre fortifikasies
dc.subject blokhuise
dc.subject "beginsels van oorlogvoering"
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title BRITSE FORTIFIKASIES IN DIE ANGLO-BOEREOORLOG (1899 - 1902)
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account