Think! Evidence

AKSIENAVORSING EN DIE LEWENSVATBAARHEIDSTUDIE: 'N BENADERING TOT SINVOLLE NAVORSING

Show simple item record

dc.creator B.W. Smuts
dc.date 2012-02-01T00:00:00Z
dc.date.accessioned 2015-07-20T20:09:56Z
dc.date.available 2015-07-20T20:09:56Z
dc.identifier 10.5787/19-4-372
dc.identifier 2224-0020
dc.identifier https://doaj.org/article/0949d964794d4c26b149bf78c68e957e
dc.identifier.uri http://evidence.thinkportal.org/handle/123456789/9403
dc.identifier.uri https://doaj.org/article/0949d964794d4c26b149bf78c68e957e
dc.description <p>Navorsing is 'n term wat dikwels verkeerdelik gebruik word. Die sogenaamde navorsing wat deur populêre tydskrifte uitgevoer of aangehaal word, is dikwels slegs 'n aanduiding van die behoeftes of opinies van die skrywer. Die foutiewe of ontoepaslike interpretasie van navorsingsresultate is 'n ander bekende probleem wat tot wangebruik van die term navorsing lei. Hierdie verskynsel ontstaan omdat die totale proses van navorsing nie deur die skrywers self deurloop is nie. Die totale navorsingsproses begin by die keuse van 'n geskikte onderwerp en eindig by die implementering van resultate. Waar die keuse van 'n onderwerp gegrond is op 'n bestaande behoefte, is die implementering van resultate slegs die afronding van die proses. Die keuse van 'n geskikte onderwerp is derhalwe die belangrikste stap in die navorsingsproses, maar nie altyd eenvoudig nie, veral wanneer die navorser of student 'n voordelige bydrae tot 'n organisasie soos die SA Weermag wil maak. Die lewensvatbaarheidstudie bied egter die oplossing tot die keuseprobleem, terwyl aksienavorsing die totale navorsingsproses, op grond van deelname van aile betrokkenes, beklemtoon.</p>
dc.language English
dc.publisher University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.relation http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/372
dc.relation https://doaj.org/toc/2224-0020
dc.source Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies, Vol 19, Iss 4 (2012)
dc.subject Lewensvatbaarheidstudie
dc.subject interpretasie van navorsingsresultate
dc.subject implementering van resultate
dc.subject SA Weermag
dc.subject aksienavorsing
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject DOAJ:Military Science
dc.subject DOAJ:Technology and Engineering
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.subject Military Science
dc.subject U
dc.title AKSIENAVORSING EN DIE LEWENSVATBAARHEIDSTUDIE: 'N BENADERING TOT SINVOLLE NAVORSING
dc.type Article


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search Think! Evidence


Browse

My Account