C. De Jong; Jan Ploeger
Description:
In die voorafgaande bydrae het die leser, veral danksy dr. C. de Jong se vertaalwerk, kennis gemaak met 'n waardevolle beskrywing van kaptein J. Allum se militere waarnemings van ruim 2½ maande van die Tweede Anglo- Boereoorlog, aan Boerekant.