C. De Jong
Description:
<p><strong>DIE GEVEG BY SANNASPOSP <br />Deur Luitenant C. J. Asselbergs</strong></p>Na die besetting van Bloemfontein deur die Engelse was die Boere se weermag in die Oranje-Vrystaat amper geheel ontbind. Die gebeurtenisse in die laaste helfte van Februarie en die begin van Maart (1900) het die burgers baie gedemoraliseer en die leiers was nie by magte om hul mense langer in die veld te hou nie.