G.J. Greyer
Description:
Die Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika het op 13 Junie 1912 sy goedkeuring aan Wet nr. 13 van 1912 - die Zuid-Afrika Verdedigingswet - verleen. As gevolg hiervan het die Unie-Verdedigingsmag, 'n bykans landsomvattende verdedigingsorganisasie, tot stand gekom.