W. Otto
Description:
<p>"Artillery lends dignity to what might otherwise be a vulgar brawl.'"</p> Hierdie trots van artilleriste in hulle korps is 'n wêreldverskynsel. Die korpstrots van Suid-Afrika se artilleriste is net so opvallend. Miskien tereg ook want in 'n mindere of meerdere mate was die kanon altyd die moreelbouer by die vegtendes - dit was die vaandel wat teen vyandelike verowering beskerm moes word en vandaar dan die tradisie dat artillerie-eenhede nie vaandels, in die ware sin, het nie