Description:
Onlangs het die Africana Book Society, posbus 1071, Johannesburg, begin met die uitgee van faksimileherdrukke van 'n aantal bekende werke oar verskillende aspekte van ons verlede. As nr 2 in hierdie reeks het vaandrig (later kapt) Thomas John Lucas se bogenoemde werk, nou voorsien van 'n kort, verklarende inleiding deur H. C. Hummel, verskyn.