Description:
<p><strong>DIE 1899-KONVENSIE VAN DEN HAAG</strong></p>Die idee van 'n internasionale vredesbyeenkoms het in 1898 vanaf Russiese kant gekom. Op 24 Augustus 1898 het die Russiese minister van Buitelandse Sake in die naam van tsaar Nicholas II 'n brief aan aile diplomatieke verteenwoordigers in St. Petersburg gerig waarin 'n vredeskonferensie voorgestel is.