C. Prinloo
Description:
Hierdie boek is 'n uitstekende aktuele geskrif ook Suidelike Afrika se politieke en militêre aspekte wat deur 'n algehele buitestaander nl 'n Britse Generaal Sir Walter Walker, KCB, CBE, DSO, geskryf is. Die boek het veel hedendaagse waarde aangesien die skrywer tot so onlangs April/Mei verlede jaar nog in Suid-Afrika, Suidwes-Afrika en Rhodesië besoek afgele het.