Description:
Wie die bronnelys van kmdt dr Bakkes se proefskrif nagaan, kom sterk onder die indruk van die groot hoeveelheid bykans onaangeroerde bronnemateriaal wat daar, sowel in ons eie land maar veral in Engeland, met betrekking tot die Anglo-Boereoorlog bestaan en wat Ie en wag om deur huidige en toekomstige navorsers verder ontgin en verwerk te word.