E.A. Lombard
Description:
<strong>Deel I: Veranderde rol van die militêre mileu </strong><br />Hierdie deeI handel hoofsaaklik oar die veranderde rol wat die militaris speel, asook die verantwoordelikheid van die politici om militêre verdedigingsbeleid te formuleer. Die beklemtoning van die belangrikheid van die invloede wat internasionale, nasionale, politiek en tegnologie het op die militêre beleid.