C.J. Seriontein
Description:
Dit verbaas my dat Militaria, wat andersins 'n goeie standaard handhaaf, 'n artikel soos 'Die Akademikus se plek in die SAW' (Militaria 8/4/1978) publiseer. dat die Korps van Professionele Offisiere 'n plekkie onder die son en in die SAW verdien, word nie bevraagteken nie.