S.M. Fourie
Description:
<p>Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is die Suid-Afrikaanse samelewing toenemend vermilitariseer.' Sedert 1975 is verskillende pogings aangewend om die Vaaldriehoek by die verdedigingspoging betrokke te kry.</p><p> </p>