D.H. Makobe
Description:
<p>In die slotartikel word die bronne asook die polemiek rondom die Bulhoekopstand ontleed. Gedurende die sewentigerjare is die opstand beskou as deel van die Suid-Afrikaanse swart versetgeskiedenis. Nou word die pleidooi gelewer dat die Bulhoekopstand nie uit 'n politieke oogpunt benader moet word nie maar dat die feite krities ontleed moet word.</p>