E. Jonker
Description:
Die verdedigingsorganisasies van die twee voormalige Boererepublieke het met die beëindiging van die Anglo-Boere-oorlog verdwyn. In Oktober 1902 het daar in Transvaal 'n heeltemal nuwe militêre stelsel tot stand gekom wat geen verband met die vorige gehad nie.