E. Jonker
Description:
In hierdie bydrae word 'n oorsig gegee van die ontstaan, die ontwikkeling, die funksies en die benutting van die huidige MHAD van die Departement van Verdediging.<br />In die loop van die oorsig sal die leser herhaaldelik 'n aantal vakterme teenkom wat dalk tot misverstand kan lei. Bulle is die volgende: Argief) argiefbewaarplek en argivalia.