L. Jooste
Description:
<p>Leo Barnard, professor in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat, het 'n lewendige belangstelling in die SA Weermag en het al verskeie boeke en artikels met 'n militêre strekking, die lig laat sien. <em>Pantser in Aksie </em>is die eerste eenheidsgeskiedenis wat uit sy pen verskyn het.</p>