A. Van der Westhuizen
Description:
<p>Die SAW Gedenkteken se lotgevalle is nou verbonde aan die van die Militêre Museum Fort Klapperkop aangesien die Gedenkteken op die terrein van Fort Klapperkop opgerig is. Weens rasionalisasie is die voortbestaan van Fort Klapperkop Museum onseker. Dit plaas ongetwyfeld dan ook 'n vraagteken agter die voortbestaan van die Gedenkteken.</p>